Extra Muros nooi u uit
InterGen Taakspan
- Datum 28 Oktober 2026
- Plek Zoom
- Kontak Jacobus Moolman - +264812869801
Die InterGen-taakspan van die NG Kerk in Namibië fokus op bediening oor generasiegrense heen. Die uitgangspunt is dat jeugdigheid nie bloot aan ouderdom gekoppel is nie, maar ook aan ’n ingesteldheid van groei, vernuwing en betrokkenheid by die geloofsgemeenskap.
