NGKN-logo Nederduitse Gereformeerde Kerkin Namibië
Die Lidmaat – en Kerkraadtoerusting in die NGK 2027
Extra Muros nooi u uit

Die Lidmaat – en Kerkraadtoerusting in die NGK 2027

  • Datum 24 Februarie 2027
  • Tyd 18H00 tot 20H30
  • Plek Zoom
  • Kontak Andries Gous -+264813612480; Dries Burger-+264812518088; Zack Pienaar- +264812266246

Die kerk van Christus bestaan uit mense wat geroep is om hulle geloof uit te leef en hulle gawes in diens van die Here en sy gemeente aan te wend.
Daarom is voortdurende geloofsgroei, toerusting en ontwikkeling ’n belangrike deel van ons roeping as gelowiges.
Die NG Kerk in Namibië bied gedurende 2027 verskeie toerustingsgeleenthede aan wat daarop gemik is om lidmate, kerkraadslede en ander
belangstellendes toe te rus vir hulle rol in die kerk en die gemeenskap.
Datums: 20 en 27 Januarie 2027; 3, 10, 17, en 24 Februarie 2027