NGKN-logo Nederduitse Gereformeerde Kerkin Namibië

← Terug na Tuisblad

DOKUMENTASIE

Saam in Gebed vir Namibië

Briewe, oproepe en hulpmiddels om saam te bid vir ons land, ons gemeentes en ons mense.

1 dokument gewys
ANDER

Mededeling aan gemeentes – Moderatuur, 25 September 2026

2026 · Aktief

Die Moderator se mededeling oor die finansiële welstand van gemeentes en die uitbreek van bek-en-klouseer, met ’n oproep tot gebed.