Extra Muros nooi u uit
Kerkeie module vir Gereformeerde Hermeneutiek
- Datum 24 Februarie 2027
- Tyd 18H00 tot 20H30
- Plek Zoom
- Kontak Dr Wynand Fourie
Hoe lees en verstaan ons die Bybel? Waarom verskil gelowiges soms oor die interpretasie van dieselfde Skrifgedeelte? En watter rol speel ons gereformeerde belydenisskrifte in die manier waarop ons die Woord van God verstaan? Hierdie en talle ander interessante vrae kom aan die orde tydens die Kerkleie-module oor Gereformeerde Hermeneutiek wat vroeg in 2027 aangebied word.
Datums: 20 en 27 Januarie 2027; 3, 10, 17, 24 Februarie 2027
