NGK Gochas nooi u uit
Wynveiling
- Datum 6 November 2026
- Tyd 18H00
- Plek Stoney's Hotel Gochas
- Kontak Dries Burger +264823502300 & Hanno Visser +264814129659
Die NG Gemeente Gochas nooi almal hartlik uit na ’n besondere wynveiling op Vrydag 6 November 2026 om 18:00 by Stoney’s Hotel op Gochas.
Kom geniet ’n gesellige aand in die hartjie van die Kalahari, waar uitstekende wyne, goeie geselskap en hartlike gasvryheid saamkom.
Ete is ingesluit en ’n kontantkroeg sal beskikbaar wees.
